Die Skrywer

Mein Name ist Andries Johannes Vogel. Ich bin geboren in Germiston, Südafrika, meine Mutter (ausOranje-Vrystaat) ist Afrikaans und mein Vater (aus die Kaap) war auch Afrikaans. 1983 bis 2009 habe ich in Südafrika gelebt. Jetzt wohne ich in Deutschland.

Bis jetzt habe ich ziemlich viel gearbeitet und auch ein bisschen Theologie studiert. Als Lehrer arbeite ich seit 2010.

My naam is Andries Johannes Vogel.  Ek is gebore in Germiston, Suidafrika, my ma (uit die Oranje-Vrystaat) is Afrikaans en my pa (uit die Kaap) was ook Afrikaans. Ek het van 1983 tot 2009 in Suidafrika gewoon. Nou bly ek vir eers in Duitsland.

In my lewe, so vêr, het ek baie gewerk en ’n bietjie Theologie studeer. As onderwyser werk ek sedert 2010.

 

11 Kommentare zu “Die Skrywer

  1. Hallo Andries – ek het jou raakgelees op Ds Slabbert le Cornu se webwerf. Ek is ’n afgetrede onderwyskundige (meesal Engels as vak gedoseer) . Dit is ’n edel beroep. Ek sê altyd ’n dominee berei een preek per week voor maar ’n onderwyser vele! Seën toegebid om jou werksaamhede daar. Henrietta

  2. Hallo Andries, ich suche jemanden, der eine Afrikaans-Sprachkundigenprüfung abnehmen könnte. Hast du eine Telefonnummer oder Email. Auf der Seite finde ich nichts.
    Viele Grüße
    Janina

    • Hallo Janina,

      du kannst bei mir eine Afrikaans-Prüfung machen. Es läuft über die Spracheninstitut an der Uni Leipzig. Davor erhält du dann auch ein entsprechenden Zertifikat.
      Um so eine Prüfung zu machen musst du mit der Spracheninstitut reden.
      http://www.uni-leipzig.de/~sprachen/kontakt

      Ich freue mich schon darauf und schriebe auf jeden fall eine Email an die Spracheninstitut, dass sie deine Email oder Anruf erwarten. 🙂

      Lekker dag!

  3. En ek sê ook sommer „lekker dag“ André hier uit Groblersdal in RSA – ons het ’n heerlike winter: sover baie min ryp skade – dit is soos ek die Bosveld van 40-45 jaar gelede leer ken het. Ons geniet ons aftrede baie, dis heerlik om na ’n leeftyd in die onderwys soggens te kan opstaan en dinge „op mens se eie tyd“ te doen – ek mis nie die WERK nie, maar wel die mense!

  4. Hallo Andries, ek gee ook Afrikaanse klasse hier in München en wil graag kontak met jou maak . Ek sal dit waardeer as jy kort terugskryf sodat ons verder per epos kan praat.

    Baie groete

    Emily Verhoef

  5. Hallo Andries, soek jy dalk nog boeke in Afrikaans vir jou lesse of vir jou studente om te lees? Ek het nog talle boeke war ek al gelees het wat ek vir jou kan stuur. Laat maar net weet. Groete

Hinterlasse einen Kommentar