Aan mijn Moedertaal – A.D. Keet

Dreun soos kanonnen wat alles verdowe,

Dreun in die berge, oor krantze en klowe,

Echo en echo weerom!

Bulder en dreun met die waterval strome,

Jubel en juig met die vo`els in die bome,

Juig en jebel alom!

Vlieg met die winde oor woude en rande,

Stijg met die kwartel uit korenlande,

Om in die bossies te skuil!

Sweef met die vo`els wat dwaal bij die wolke,

Bruis in die strome en draai in die kolke

Rondom die kafferskuil!

Klink oor die vlakte helder en luide,

Galm jou klank van die Noord tot die Suide,

Dwars oor Rhodiesia!

Klink met die klank van die kerk-klok toren,

Ruis in die ranke en ruis in die koren,

Taal van Suid-Afrika!

*in De Toorts 2 (1917) 10 (17 Maart 1917), p. 4 nuut gebundel in Rakelings van Yves T’Sjoen Universiteit Gent

Kommentar verfassen

Trage deine Daten unten ein oder klicke ein Icon um dich einzuloggen:

WordPress.com-Logo

Du kommentierst mit Deinem WordPress.com-Konto. Abmelden /  Ändern )

Twitter-Bild

Du kommentierst mit Deinem Twitter-Konto. Abmelden /  Ändern )

Facebook-Foto

Du kommentierst mit Deinem Facebook-Konto. Abmelden /  Ändern )

Verbinde mit %s

%d Bloggern gefällt das: