Ons almal Lieg.

The Things I think

Dis moeilik om te dink dat ons as mens onsself genoegsaam ag om die lewe te probeer manipuleer sodat ons maksimaal daaruit voordeel kan trek.

Ons almal is „goeie mense“ wat „ander se belange op die hart dra“. Maar is dit regtig die geval? Kan jy met eerlikheid se dat jy na daardie mooi blonde meisie in n kroeg, wat haar hart uitspoel oor haar afwesige ouers en aggressiewe kêrel, luister omdat sy praat? of is dit omdat jy n geleentheid sien in haar swakste oomblik?

Jy kan regtig vir jou in enige posisie in praat met die regte woorde. Maak n grap, praat van jou karre, huise en geld (wat jy nie het nie) en sy is joune. Sys oppervlakkig en jy is vals. Perfek, vir nou.

Tot sy wakker word die volgende oggend, met n babelas en wasige oe, in n kakkerige huis in Brackenfell met n worshond…

Ursprünglichen Post anzeigen 169 weitere Wörter

Advertisements

Kommentar verfassen

Trage deine Daten unten ein oder klicke ein Icon um dich einzuloggen:

WordPress.com-Logo

Du kommentierst mit Deinem WordPress.com-Konto. Abmelden / Ändern )

Twitter-Bild

Du kommentierst mit Deinem Twitter-Konto. Abmelden / Ändern )

Facebook-Foto

Du kommentierst mit Deinem Facebook-Konto. Abmelden / Ändern )

Google+ Foto

Du kommentierst mit Deinem Google+-Konto. Abmelden / Ändern )

Verbinde mit %s

%d Bloggern gefällt das: