Jenůfa – Leos Janacek (Gert Rautenbach)

Jenufa

Jenůfa ist eine Oper in drei Akten von Leoš Janáček, nach dem Schauspiel Ihre Ziehtochter (Její pastorkyňa, so auch der tschechische Titel der Oper) von Gabriela Preissová.

Die Tjeggiese komponis Leos Janacek het laat in sy lewe een van die mooiste en grootste operas in die wereld geskryf: Jenůfa.

Dit is brutaal en terselfdertyd diep menslik, ongetwyfeld een van die beste dramas in die hele repertoire.
Die drie bedrywe van die opera is in drie seisoene – herfs, winter en lente – en bestaan uit geronde mense, elkeen met goed en kwaad.
Dit gaan oor ’n meisie Jenufa wat verlief is op ’n playboy (Steva) – en reeds swanger met sy baba.

In die eerste bedryf daag hy dronk saam met sy makkers op en maak ’n bespotting van haar pleidooie… LEES MEER

Advertisements

Kommentar verfassen

Trage deine Daten unten ein oder klicke ein Icon um dich einzuloggen:

WordPress.com-Logo

Du kommentierst mit Deinem WordPress.com-Konto. Abmelden / Ändern )

Twitter-Bild

Du kommentierst mit Deinem Twitter-Konto. Abmelden / Ändern )

Facebook-Foto

Du kommentierst mit Deinem Facebook-Konto. Abmelden / Ändern )

Google+ Foto

Du kommentierst mit Deinem Google+-Konto. Abmelden / Ändern )

Verbinde mit %s

%d Bloggern gefällt das: