Afrika Huil

LIBYAN LEADER MUAMMAR GADDAFI VISITS NELSON MANDELA AS LAST OFFICIAL GUEST.Van die Noorde tot die Suide
Val die dooie lywe
Broers aan hierdiekant
Broers aan die anderkant
In die ewigheid saam om die stryd verder te voer
Van die Noorde tot die Suide
Val die dooie lywe
Afrika huil, haar leiers word geneem
Afrika huil, haar leiers kom
Afrika huil, Afrika huil, Afrika huil
Onophoudelik, Ongelukkig, Ontevrede
Broers aan hierdiekant
Broers aan die anderkant.

Advertisements

Ein Kommentar zu “Afrika Huil

Kommentar verfassen

Trage deine Daten unten ein oder klicke ein Icon um dich einzuloggen:

WordPress.com-Logo

Du kommentierst mit Deinem WordPress.com-Konto. Abmelden / Ändern )

Twitter-Bild

Du kommentierst mit Deinem Twitter-Konto. Abmelden / Ändern )

Facebook-Foto

Du kommentierst mit Deinem Facebook-Konto. Abmelden / Ändern )

Google+ Foto

Du kommentierst mit Deinem Google+-Konto. Abmelden / Ändern )

Verbinde mit %s

%d Bloggern gefällt das: