Woordspeling

Toe is sy oë oopgesluit vir pyn en leiding in sy hart.

 Voel nou weer sy swaar harde hande aan die masjiengeweer.

Gewaar hy die sneller of nie vra iemand.

Of alles in die hak is of nie.

———————————————————————————————–

Bogenoemde reëls kan, met ’n bietjie aanpassing, die storie van 7 verskillende mense vertel. Watter een sal eerste selfmoord pleeg?

—————————————————————————————————-

Toe is sy oë.

Oopgesluit vir pyn en leiding sy hart.

Voel nou weer. 

Swaar harde hande aan die masjiengeweer gewaar die sneller.

Nie vra iemand of alles in die hak is nie.

Toe is sy oë oopgesluit vir pyn en leiding in sy hart.

Voel nou weer swaar harde hande.

Aan die masjiengeweer gewaar hy die sneller .

Nie vra iemand of alles in die hak is nie.

Toe is sy oë.

Oopgesluit vir pyn en leiding sy hart.

voel nou weer sy swaar harde hande aan die masjiengeweer.

„Gewaar hy die sneller of nie?“ vra iemand.

Of alles in die hak is of nie?

Toe is sy oë.

Oopgesluit vir pyn en leiding sy hart.

Voel nou weer swaar.

Harde hande aan die masjiengeweer gewaar nie die sneller nie.

Vra iemand of alles in die hak is?

Toe sy oë oopgesluit is vir pyn.

En leiding sy hart weer voel.

Swaar harde hande aan ’n masjiengeweer.

„Gewaar hy die sneller of nie?“ vra niemand.

Is alles in die hak?

Toe is sy oë.

Oopgesluit vir pyn en leiding sy hart.

Voel nou weer swaar.

Harde hande aan die masjiengeweer gewaar nie die sneller nie.

Vra iemand of alles in die hak is?

Toe is oë oopgesluit vir sy pyn en leiding 

Sy hart voel swaar.

Harde hande.

Aan ’n masjiengeweer gewaar hy ’n sneller. 

Vra niemand of alles in die hak is nie?

Advertisements

Kommentar verfassen

Trage deine Daten unten ein oder klicke ein Icon um dich einzuloggen:

WordPress.com-Logo

Du kommentierst mit Deinem WordPress.com-Konto. Abmelden / Ändern )

Twitter-Bild

Du kommentierst mit Deinem Twitter-Konto. Abmelden / Ändern )

Facebook-Foto

Du kommentierst mit Deinem Facebook-Konto. Abmelden / Ändern )

Google+ Foto

Du kommentierst mit Deinem Google+-Konto. Abmelden / Ändern )

Verbinde mit %s

%d Bloggern gefällt das: