Winter Semester Les 4

X: Beste Boeke, Hoe kan ek help?

Z: Hoe laat maak julle oop?

X: Ons maak nege uur oop.

Z: Wat is julle adres?

X: Vyf en Veertig Derde straat, Odendaalsrus.

Z: Hoeveel kos Die Profeet van Khalil Gibran?

X: Dit kos elf Rand en dertien sent.

Z: Hoe oud is Die Profeet?

X: Die boek is veertig jaar oud!

Z: Wat!? Wanneer is Khalil Gibran gebore?

X: Hy is die 6de Januarie 1883 gebore.

Z: Baie dankie, kan ek Die Profeet bestel?

X: Ja, natuurlik wat is u telefoon-nommer?

Z: My selfoon-nommer is: Nul sewe ses, drie een vier agt, nege twee vyf. Kan julle aflewer?

X: Nee ongelukkig nie.

Z: Hoekom/Waarom nie?

—————————————————————————————————-

Frageworte: Afrikaans – Deutsch

Hoe – Wie

Hoeveel – Wieviel

Waarom – Warum

Hoekom – Wieso

Nommers / Nummern

nul 0 / een 1 7 twee 2 / drie 3 / vier 4 / vyf 5 / ses 6 / sewe 7 / agt 8 / nege 9 / tien 10 / elf 11 / twaalf 12 / dertien 13 / veertien 14 / vyftien 15 / sestien 16 / sewentien 17 / agtien 18 / negentien 19 / twintig 20 / dertig 30 / veertig 40 / vyftig 50 / sestig 60 / sewentig 70 / tagtig 80 / negentig 90 / honderd 100 /

 

 

Advertisements

Ein Kommentar zu “Winter Semester Les 4

  1. Pingback: Winter Semester – Les 5 | Afrikaans in Leipzig

Kommentar verfassen

Trage deine Daten unten ein oder klicke ein Icon um dich einzuloggen:

WordPress.com-Logo

Du kommentierst mit Deinem WordPress.com-Konto. Abmelden / Ändern )

Twitter-Bild

Du kommentierst mit Deinem Twitter-Konto. Abmelden / Ändern )

Facebook-Foto

Du kommentierst mit Deinem Facebook-Konto. Abmelden / Ändern )

Google+ Foto

Du kommentierst mit Deinem Google+-Konto. Abmelden / Ändern )

Verbinde mit %s

%d Bloggern gefällt das: