Ontbyt

In die aand eet ons aandete.

In die middag eet ons middagete.

In die oggend eet ons ontbyt.

Ons eet so gereeld as wat ons kan ontbyt. Ons eet meestal pap vir ontbyt. Soms moet ek my vrou vra of ek die suiker kan kry want ek eet altyd suiker op my pap. Soms vra sy my of ek vir haar die botter kan aan gee want partykeer eet sy botter op haar pap. Party mense eet pap en melk, ons eet nooit pap en melk nie.

gereeld – regelmäßig/oft (obwohl dieses Wort wortwörtlich regelmäßig bedeutet ist es ehr wie oft belegt)

meestal – meistens

altyd – immer

soms/partykeer – manchmal

party mense – einige/manche Menschen

nooit – niemals

Wat eet julle vir ontbyt?

Advertisements

Kommentar verfassen

Trage deine Daten unten ein oder klicke ein Icon um dich einzuloggen:

WordPress.com-Logo

Du kommentierst mit Deinem WordPress.com-Konto. Abmelden / Ändern )

Twitter-Bild

Du kommentierst mit Deinem Twitter-Konto. Abmelden / Ändern )

Facebook-Foto

Du kommentierst mit Deinem Facebook-Konto. Abmelden / Ändern )

Google+ Foto

Du kommentierst mit Deinem Google+-Konto. Abmelden / Ändern )

Verbinde mit %s

%d Bloggern gefällt das: