Afrikaans; Een van Elf

In Suidafrika is Afrikaans een van elf amptlike tale. Afrikaans is ook vir Alex Rawlings in Rusland een van elf. Alex is elf tale magtig. Ja goed, hy maak een of twee klein foutjies, ook in Duits maar wie op deesaarde gaan die moed hê om hom reg te stel?

Advertisements

Ein Kommentar zu “Afrikaans; Een van Elf

  1. Een persoon wat 11 tale magtig is! Sjoe! Hy HET ’n gawe! Ek sukkel alreeds net met die algemene twee!
    en dan kan ek darem musiek lees en vertolk…. tel dit as ’n taal?

Kommentar verfassen

Trage deine Daten unten ein oder klicke ein Icon um dich einzuloggen:

WordPress.com-Logo

Du kommentierst mit Deinem WordPress.com-Konto. Abmelden / Ändern )

Twitter-Bild

Du kommentierst mit Deinem Twitter-Konto. Abmelden / Ändern )

Facebook-Foto

Du kommentierst mit Deinem Facebook-Konto. Abmelden / Ändern )

Google+ Foto

Du kommentierst mit Deinem Google+-Konto. Abmelden / Ändern )

Verbinde mit %s

%d Bloggern gefällt das: